<%@ Page Title="Cronje & Kie - Finansiële Beplanning" Language="C#" MasterPageFile="~/Afrikaans/Afrikaans.master" AutoEventWireup="true" CodeFile="Indeks.aspx.cs" Inherits="Afrikaans_Indeks" %>  

FINANSIËLE BEPLANNING WAT ANDERS IS

Kontak besonderhede:

Naam:                    

Telefoon nommer:


epos adres:           

                          
<%--
FSB
Platinum Portfolios
Stanlib
--%>

ONS DOELSTELLING

Om vernuwende, vindingryke beleggingsprodukte te identifiseer, wat optimale opbrengste vir ons beleggers sal verseker en beleggingsbuigsaamheid sal behou deur laerisiko-geleenthede.

ONS MISSIE

Om ons kliënte te beskerm deur gegronde sakepraktyk ooreenkomstig regsvereistes en die eise van ’n veranderende ekonomiese klimaat deur eersteklas-batebestuur en ’n hoogs verpersoonlikte benadering tot kliëntediens.

Finansiële beplanning stel mens in staat om jou lewensdoelstellings te bereik deur die korrekte bestuur van jou finansies. Stel realistiese doelstellings en begin so gou moontlik beplan. Goeie finansiële gewoontes gaan jou beter voorberei vir die lewe se veranderinge, uitdagings en noodsituasies.